Kamers vir paartjies of vriende om te deel - GBP55
Kamers vir paartjies of vriende om te deel - GBP55
5 Slaapkamer huis met 'n groot ingeboude kombuis and geteelde badkamer is beskikbaar vir paartjies of vriende om te deel
Die huis is 2min van ASDA, banke en winkels gelee en 5min vanaf Walthamstow Underground, Overrail en bus terminale
Die huur is 55 pond p/p per week
2 weke deposito word verlang
Die huur sluit Council Tax, Water, Elek and Gas in
Daar is 'n TV en wireless internet beskikbaar
Ons is op soek na vreindelike skoon huismaats wat hou van 'n lekker braai nou en dan.
Call: melanievniek@gmail.com, melanie 0208 509 0350